"Vernietig Jouself" lyrics


FOKOFPOLISIEKAR LYRICS

"Vernietig Jouself"

Kom ons sing oor kuier op Stellenbosch
Met rooiwyn en sigarette sit ons in 'n minimumveiligheidstronk
Kom ons sing oor presteer in 'n sisteem van gehoorsaamheid
Kom ons sing oor jou verleppende persoonlikheid
Vernietig jouself

Daar is 'n drang in my, 'n instinktiewe haat
Vir instansies van die bewussyn
Konditioneer my, Bybel vir my
Ons almal pak die kole, ons almal stook die vuur
Ons almal bou die mure wat idees bestry
Ons is die rebelle wat misluk het
Ons almal kak die reƫls uit waaraan ons almal verstik het
Vernietig jouself

Dis moeilik om die kettings af
Hulle maak dit aan jou binnegoed vas
Dis moeilik om die kettings af te breek

Submit Corrections

Punk Lyrics | F | FOKOFPOLISIEKAR

All lyrics are property and copyright of their actual owners and provided for educational purposes and personal use only
Privacy Policy | Contact E-Mail | Non-lyrical content © PLyrics.com