"Tussen Die Krake" lyrics


FOKOFPOLISIEKAR LYRICS

"Tussen Die Krake"

hierdie jaar het soos 'n vliegtuigenjin op my neergedaal
en ek neem aan ek sal moet verantwoordelikheid hiervoor aanvaar

my brose verstand
wat wit, warm
soos 'n jong vlam
hierdie lopende doodskis verbrand

onkunde sal altyd seƫvier
jou haat sal jou verteer

dis jammer dat almal so verskriklik jammer is
soos traumapasiƫnte is ons gevoelloos
maar doelgerig om so vinnig as moontlik
ons pad
ons pad uiteindelik
uiteindelik hier uit te vind

jou haat sal jou verteer

in ons verbrokkelende fondasie
is daar nou lewe in krake
waar daar eers niks was nie
en ons sal bly en veg
en sodoende ons menswees verloor
maar wat bly dan oor?

my haat sal my verteer

Submit Corrections

Punk Lyrics | F | FOKOFPOLISIEKAR

All lyrics are property and copyright of their actual owners and provided for educational purposes and personal use only
Privacy Policy | Contact E-Mail | Non-lyrical content © PLyrics.com