"Hemel Op Die Platteland" lyrics


FOKOFPOLISIEKAR LYRICS

"Hemel Op Die Platteland"

Kan jy my skroewe vir my vasdraai
Kan jy my albasters vir my vind
Kan jy jou idee van normaal by jou Gat opdruk
Kan jy
Kan jy japadiers spel

Kan iemand dalk 'n god bel
En vir hom sĂȘ ons het hom nie meer, nodig nie
Kan jy
Kan jy japadiers spel

Dis hemel op die platteland
Dis hemel op die platteland

Reguleer my
Roetineer my
Plaas my in 'n boks en merk dit "veilig"
Stuur my dan waarheen al die, dose gaan
Stuur my hemel toe, ek dink dis in die platteland

Dis hemel op die platteland
Dis hemel op die platteland
Dis hemel op die platteland

Submit Corrections

Punk Lyrics | F | FOKOFPOLISIEKAR

All lyrics are property and copyright of their actual owners and provided for educational purposes and personal use only
Privacy Policy | Contact E-Mail | Non-lyrical content © PLyrics.com